GROENKLOOF is al beskryf as ‘n “dorpie so ‘n klein entjie buite Pretoria.” Dit is in werklikheid ‘n voorstedelike gemeente met ‘n gevestigde gemeenskap. Die lidmaattal wissel tussen 460 en 490.
Eredienste: 09H00 en 18H00
Adres: Van Wouwstraat 75 Groenkloof 0181
Posbus 17134, Groenkloof, 0027
Telefoon: 012 460 4273